ngkwateradmin@yebo.co.za
(012) 460-3913
351 Deystraat, Nieuw Muckleneuk


Ons is ‘n gemeente waar almal welkom is en plaas ’n hoë premie op die omarming van diversiteit, gesonde menseverhoudinge, persoonlike kontak met lidmate en die sosiale instellings van ons gemeente.
Ds. Bernice Serfontein - E-pos: bernice.serfontein@gmail.com
Ds. Dewald Roux - E-pos: dewaldroux2@gmail.com / Sel: 072 755 7817
Maryke Meter - E-pos: ngwaterkloof@gmail.com
Hannatjie Venter - E-pos: ngkwater@yebo.co.za
Jabu Mtau – Koster (Skakel kantoornommer)
Selfoon & WhatsApp: 083 442 9557
Adres: Deystraat 353, Nieu Muckleneuk. (Oorkant Anton van Wouw Learskool)
GPS – KOöRDINATE:
Lat. -25º 46 31.95
Decimal: -25.775542211330446
Long. 28º 13 55.45
Decimal: 28.232068419456482
Adres: Deystraat 353, Nieu Muckleneuk. (Oorkant Anton van Wouw Learskool)
Selfoon & WhatsApp: 083 442 9557
Stoor nommer op u selfoon om boodskappe te ontvang
012 460 3913 is tans buite werking tot verdere kennisgewing. Ons is in die proses om ‘n opgedateerde stelsel te laat implementeer. Dankie vir julle geduld in die verband!
Posbus 2492, Brooklyn Square, 0075
Ons verwelkom jou deelname! Registreer asb hier om aan te dui waar jy graag betrokke sal wil wees:
Baie welkom aan nuwe intrekkers in ons gemeente. Dit is vir ons ’n voorreg om julle in ons midde te hê. Ds. Bernice of Ds. Dewald ontmoet julle graag na die erediens by die Nagmaaltafel.
Volg gerus die skakel op die knoppie op die "Aanlyn Registrasie" om julle kontakbesonderhede aanlyn aan ons kerkkantoor deur te gee, of voel vry om die vorm af te laai indien jy dit sou wou druk.
BELANGRIK: Gemeentelede wat inligting wil aanpas / aanvul / bywerk, kan ook van hierdie aanlyn skakel gebruik maak.
Elkeen as ’n lid van ons ’n familie-gemeente behoort die vrymoedigheid te hê om gehoor te word. Daarom hoor ons graag van enige versoek, behoefte, voorstel, bekommernis en natuurlik ook aanprysing.
Op die manier help jy ons gemeente floreer! Vir die doel is daar briefies in die banke en ’n aanlyn-funksie. Kliek gerus op die knoppie hier onder en deel met ons, of laai die hardekopie weergawe af!
Registreer asseblief versoeke vir doop deur die knoppie hier onder te klik om die skakel te kry of om die hardekopie weergawe af te laai.
Kontak asseblief die kerkkantoor