
Volwassenes registreer hier. Dit geld vir enige volwassenes wat in die gemeente gaan vertoef, selfs al is hulle nie lidmate van die kerk nie.
Hoёrskoolkinders registreer hier vir alle jeugaktiwiteite. Die aanname word gemaak dat die kinders selfoonnommers het om direk op gekontak te word.
Ouers of voogde van laerskool en voorskoolse kinders registreer die kinders hier vir kinderaktiwiteite. Die ouers sal namens die kinders gekontak word. Herhaal vir elke kind.
351 Deystraat
Nieuw Muckleneuk
012 460 3913