NGK Waterkloof

Dynamic Women for Children

April 01, 20262 min read
Custom HTML/CSS/JAVASCRIPT

Dynamic Women for Children

DYNAMIC200

Dynamic Women for Children is ’n organisasie sonder winsbejag, geleë in die Kameelfontein-area. Hulle versorg daagliks 50 minderbevoorregte kinders en voorsien hulle van al hulle basiese behoeftes (fisies, emosioneel, sosiaal, geestelik en opvoedkundig). By Dynamic Women for Children is die fokus om gesonde kinders groot te maak. Hulle struktuur is daarop gerig om veilige vangnette te wees vir kinders, waar grootmense, die lewe en hul omstandighede hulle faal. Waterkloof gemeente is spesifiek betrokke by Dynamic Women for Children se klerebank. Dit voorsien die gepaste drag vir spesiale geleenthede aan hoërskoolleerders wat die groot uitgawe nie kan bekostig nie! Die klerebank benodig altyd spesiale rokke en pakke wat die jong mense dan kan kom leen vir hulle spesiale geleentheid.

Ons Voetspore In Die Gemeenskap

voetspore

Hierdie uitgawe is 'n oorsig saamgestel uit die gemeentebriewe vir period Augustus 2025 tot Feb 2027. Dit verskaf 'n beeld van ons gemeente se betrokkenheid by 'Dynamic Women for Children ' oor tyd. Ons betrokkenheid by 'Dynamic Women for Children' en die ander instansies is behoefte-gedrewe. Hou ons weeklikse Gemeentebrief dop, om te sien hoe en wanneer jy betrokke kan raak.

Hoe kan jy betrokke raak

GEMEENTEBRIEF 14 - 20 MAART 2026

Dynamic Women for Children is ’n organisasie sonder winsbejag, geleë in die Kameelfontein-area. Hulle versorg daagliks 50 minderbevoorregte kinders en voorsien hulle van al hulle basiese behoeftes (fisiek, emosioneel, sosiaal, geestelik en opvoedkundig). Dynamic Women for Children fokus daarop om gesonde kinders groot te maak. Hulle struktuur is daarop gerig om veilige vangnette te wees vir kinders, waar grootmense, die lewe en hul omstandighede hulle faal. Waterkloofgemeente is spesifiek betrokke by Dynamic Women for Children se klerebank. Dit voorsien die gepaste drag vir spesiale geleenthede aan hoërskoolleerders wat die groot uitgawe nie kan bekostig nie! Die klerebank benodig altyd spesiale rokke en pakke wat die jong mense dan kan kom leen vir hulle spesiale geleentheid.Ons het die voorreg gehad om verlede week ‘n ruim bydrae te kon maak tot hulle mees onlangse projek, Cape2Care. Indien jy nie meer nut het, vir van jou bruikbare, netjiese klere in jou kaste nie, kom laai dit gerus by die kantoor af.

Gemeente Besonderhede

11

KONTAKBESONDERHEDE

Leraars

Ds. Bernice Serfontein * E-pos: [email protected]

Ds. Dewald Roux * E-pos: [email protected] / Sel: 072 755 7817

Kantoorpersoneel

kantoor

Maryke Meter * E-pos: [email protected]

Hannatjie Venter * E-pos: [email protected]

Jabu Mtau * Koster (Skakel kantoornommer)

Kontak Ons

Selfoon & WhatsApp: 083 442 9557

BELANGRIK: Stoor dié nommer op u selfoon om boodskappe te ontvang

Landlyn: 012 460 3913

Adres: Deystraat 353, Nieuw Muckleneuk.

(Oorkant Anton van Wouw Laerskool)

Posadres: Posbus 2492, Brooklyn Square, 0075

GPS – KOöRDINATE:

Lat. -25º 46 31.95

Decimal: -25.775542211330446

Long. 28º 13 55.45

Decimal: 28.232068419456482

map

Bank
Back to Blog