Daybreak House
Daybreak House
Ons gemeente is al vir ‘n geruime tyd by Daybreak House betrokke. Dit is ’n veilige hawe vir verwerpte en weerlose babas. Ons herinner graag weer daaraan dat Daybreak vrywilligers benodig wat bereid sal wees om een maal per week ’n uur of so saam met die kindertjies te spandeer. Die huis is in ons onmiddellike omgewing geleë en ons wil graag as ’n gemeente selfs nog meer betrokke wil wees. Gaan lees gerus meer oor “Daybreak” by die volgende skakel, https://daybreakhouse.co.za/. Indien u graag as vrywilliger betrokke wil raak, skakel gerus ds. Bernice, ds. Dewald of die kantoor.
Ons Voetspore In Die Gemeenskap
Hierdie uitgawe is 'n oorsig saamgestel uit die gemeentebriewe vir period Augustus 2025 tot Feb 2027. Dit verskaf 'n beeld van ons gemeente se betrokkenheid by 'Daybreak House' oor tyd. Ons betrokkenheid by 'Daybreak House' en die ander instansies is behoefte-gedrewe. Hou ons weeklikse Gemeentebrief dop, om te sien hoe en wanneer jy betrokke kan raak.
So kan jy betrokke raak
GEMEENTEBRIEF 14 - 20 MAART 2026
Ons gemeente is al vir ‘n geruime tyd by Daybreak House betrokke. Dit is ’n veilige hawe vir verwerpte en weerlose babas. Ons herinner graag weer daaraan dat Daybreak vrywilligers benodig wat bereid sal wees om een maal per week ’n uur of so saam met die kindertjies te spandeer. Die huis is in ons onmiddellike omgewing geleë en ons wil graag as ’n gemeente selfs nog meer betrokke wil wees. Gaan lees gerus meer oor “Daybreak” by die volgende skakel, https://daybreakhouse.co.za/. Indien u graag as vrywilliger betrokke wil raak, skakel gerus ds. Bernice, ds. Dewald of die kantoor.
Hierdie uitgawe is 'n oorsig saamgestel uit die gemeentebriewe vir period Augustus 2025 tot Feb 2027. Dit verskaf 'n beeld van ons gemeente se betrokkenheid by OekraÏne oor tyd. Ons betrokkenheid by OekraÏne en die ander instansies is behoefte-gedrewe. Hou ons weeklikse Gemeentebrief dop, om te sien hoe en wanneer jy betrokke kan raak.
Gemeente Besonderhede
KONTAKBESONDERHEDE
Leraars
Ds. Bernice Serfontein * E-pos: [email protected]
Ds. Dewald Roux * E-pos: [email protected] / Sel: 072 755 7817
Kantoorpersoneel

Maryke Meter * E-pos: [email protected]
Hannatjie Venter * E-pos: [email protected]
Jabu Mtau * Koster (Skakel kantoornommer)
Kontak Ons
Selfoon & WhatsApp: 083 442 9557
BELANGRIK: Stoor dié nommer op u selfoon om boodskappe te ontvang
Landlyn: 012 460 3913
Adres: Deystraat 353, Nieuw Muckleneuk.
(Oorkant Anton van Wouw Laerskool)
Posadres: Posbus 2492, Brooklyn Square, 0075
GPS – KOöRDINATE:
Lat. -25º 46 31.95
Decimal: -25.775542211330446
Long. 28º 13 55.45
Decimal: 28.232068419456482