
Bramley
Bramley
Bramley-Kinderhuis, ook bekend as Bramley Children’s Home, is ’n residensiële sorginstansie in Groenkloof, Pretoria, wat sorg vir getraumatiseerde, mishandelde en verwaarloosde kinders asook weeskinders wat deur die hof uit onstabiele tuisomstandighede verwyder is. Dit funksioneer onder die beheer van Child Welfare Tshwane (voorheen Pretoria Kinder- en Gesinsorgvereniging), ’n geregistreerde niewinsgewende kinderbeskermingsorganisasie wat daarop gemik is om kinders in die groter Tshwane-gebied te beskerm en te ondersteun. Ons gemeente het oor jare ’n mooi verhouding met die kinderhuis opgebou en ondersteun graag waar nodig.
Hierdie uitgawe is 'n oorsig saamgestel uit die gemeentebriewe vir period Augustus 2025 tot Feb 2027. Dit verskaf 'n beeld van ons gemeente se betrokkenheid by 'Bramley' oor tyd. Ons betrokkenheid by 'Bramley' en die ander instansies is behoefte-gedrewe. Hou ons weeklikse Gemeentebrief dop, om te sien hoe en wanneer jy betrokke kan raak.
Skryfbehoeftes
GEMEENTEBRIEF 14 - 20 MAART 2026
Bramley-Kinderhuis, ook bekend as Bramley Children’s Home, is ’n residensiële sorginstansie in Groenkloof, Pretoria. Hulle sorg vir getraumatiseerde, mishandelde en verwaarloosde kinders asook weeskinders wat deur die hof uit onstabiele tuisomstandighede verwyder is. Dit funksioneer onder die beheer van Child Welfare Tshwane (voorheen Pretoria Kinder- en Gesinsorgvereniging),’n geregistreerde nie-winsgewende kinderbeskermingsorganisasie wat daarop gemik is om kinders in die groter Tshwane-gebied te beskerm en te ondersteun. Ons gemeente het oor jare ’n besondere verhouding met die kinderhuis opgebou en ons is dankbaar dat ons so aan die begin van die jaar ’n ruim bydrae tot die kinders se skryfbehoeftes kon maak.
Gemeente Besonderhede
KONTAKBESONDERHEDE
Leraars
Ds. Bernice Serfontein * E-pos: [email protected]
Ds. Dewald Roux * E-pos: [email protected] / Sel: 072 755 7817
Kantoorpersoneel

Maryke Meter * E-pos: [email protected]
Hannatjie Venter * E-pos: [email protected]
Jabu Mtau * Koster (Skakel kantoornommer)
Kontak Ons
Selfoon & WhatsApp: 083 442 9557
BELANGRIK: Stoor dié nommer op u selfoon om boodskappe te ontvang
Landlyn: 012 460 3913
Adres: Deystraat 353, Nieuw Muckleneuk.
(Oorkant Anton van Wouw Laerskool)
Posadres: Posbus 2492, Brooklyn Square, 0075
GPS – KOöRDINATE:
Lat. -25º 46 31.95
Decimal: -25.775542211330446
Long. 28º 13 55.45
Decimal: 28.232068419456482
