WELKOM BY

WATERKLOOFKERK

LIDMAATSKAP

Aanmelding vir Doop

* Met die eerste vorm registreer die eerste doopouer en verskaf ook die informasie van die dopeling. Dit kan enige van die ouers of die enigste doopouer wees.

* Op die tweede vorm registreer slegs die tweede ouer.

* Indien twee ouers registreer moet hulle met unieke epos-adresse en telefoon nommers registreer.

* Na indiening van die informasie sal elke geregistreerde ouer apart bevestiging per epos ontvang.


Die leraars beweeg taamlik rond. Dit is veiliger om deur die kerkkantoor ‘n afspraak te maak.

Ds André van Niekerk
kan ook by sel 072 317 0408 en epos
andrevn295@gmail.com

gekontak word.

Ds Bernice Serfontein
kan ook by sel 083 417 5133 of epos
bernice.serfontein@gmail.com

gekontak word.


KERKKANTOOR

351 Deystraat

Nieuw Muckleneuk

ngkwater@yebo.co.za

ngwaterkloof@gmail.com

012 460 3913